Wayne Knight

Wayne Knight
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Wayne Elliot Knight
Geboorte 7 Augustus 1955 (1955-08-07)
Manhattan, New York, New York, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaner
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1979–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Wayne Knight (gebore 7 Augustus 1955) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dirty Dancing (1987), Basic Instinct (1992), en Jurassic Park (1993), en in die televisiereeks Seinfeld (1989).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search